Welkom by Immergroen Ouerskap!

Welkom Immergroen Ouer! Wil jy jouself aanteken?


Ons boeke het 'n nuwe blaadjie omgeslaan om die
nuwe Engelse vertaling van "Kweek Kinders deur
Gesonde Gesag" te akkommodeer!
Al vier boeke is nou in vooraad en aanlyn beskikbaar!
Kliek hier om te bestel.


Kliek hier om die
dagboek te sien
of gaan na die
fasiliteerdersafdeling

om seminare in jou omgewing op te spoor.

 


Enige praatjie of seminaar gebaseer op “Kweek Kinders met
Karakter” of ander materiaal deur Hettie Brittz is net wettig
indien dit aangebied word deur ’n geakkrediteerde, opgeleide
Immergroen Ouerskap Fasiliteerder. Klik hier om seker te
maak dat die spreker by Immergroen Ouerskap
geregistreer is. Laat ons asseblief weet by
webmaster@evergreenparenting.co.za indien jy vermoed
dat hierdie bepaling oortree word. Dit sal ons help om die
integriteit te behou waarna Immergroen Ouerskap streef.

As gevolg van misverstande en wanvoorstellings wat in Suid
Afrika en Dubai gemaak word, moet Immergroen Ouerskap dit
duidelik stel dat die ouerskapkursus getitel "Permission to
Parent" en die werk van Monsters to Munchkins nie deel is
van die werk van Immergroen Ouerskap of Hettie Brittz nie.
Immergroen Ouerskap en Hettie Brittz kan ook nie die
inhoud of metodes van Monsters to Munchkins onderskryf
nie, as gevolg van fundamentele waardeverskille. Enige
aanspraak dat hierdie werk en metodes Hettie Brittz of
Immergroen Ouerskap se goedkeuring wegdra is van alle
waarheid ontbloot.


Immergroen Ouerskap bied met vreugde 'n groot verskeidenheid dienste aan: seminare en praatjies,
'n interaktiewe forum, ouerskapwenke en –artikels en allerhande produkte wat jou in jou
opvoedingstaak kan ondersteun.

Ons nooi jou uit om deel te word van die Immergroen Ouerskap-gemeenskap deur hier in te teken.
Deur in te teken, kry jy toegang tot ons winkel en al die nuutste nuusbrokkies.


Jou IP Adres is: 38.107.191.102
Copyright © 2010 Evergreen Parenting. Powered by Zen Cart