VRYWARING

Deur aan hierdie forum deel te neem aanvaar jy die volgende bepalings:

* Hierdie forum word beskou as 'n informele gespreksforum en nie as 'n professionele diens nie.

* Geen deelnemer hieraan of leser hiervan mag Immergroen Ouerskap, Hettie Brittz of enige paneellid van Immergroen aanspreeklik hou vir enige skade, lyding of verlies wat mag voortspruit uit die toepassing van enige raad wat hier gegee word nie.

* Alle reaksies op vrae is goeie raad na die beste wete van diegene wat dit verskaf, maar word gratis verskaf en moet nie beskou word as 'n diagnose of professionele berading of terapie nie en kan nie die dienste van gekwalifiseerde sielkundiges, beraders, dokters, dieetkundiges, terapeute of ander spesialiste vervang nie.

* Immergroen Ouerskap behou die reg voor om enige vrae en antwoorde op hierdie forum in publikasies soos boeke of tydskrifartikels te gebruik, nadat alle biografiese besonderhede (name, plekname, datums, spesifieke inligting wat persone se identiteit kan verklap) vervang is, ten einde die identiteit van die skrywers te beskerm.

* Alle bydraes tot hierdie forum geskied sonder benadeling van regte.

GUARANTEE

By taking part in this forum the following conditions apply:

* This forum is considered an informal discussion and not a professional service

* No participant or reader may hold Evergreen Parenting, Immergroen Ouerskap, or any panel member thereof, Hettie Brittz or Andalene Salvesen, responsible for any damage, pain or loss that may occur as a result of adhering to any advise suggested.

* All responses to questions are good advice given with the best of intentions of those that answered but have been given freely and must not be considered as a diagnose or professional counsel or therapy and cannot replace the services of qualified psychologists, counselors, doctors, dieticians, therapists, or any other specialists.

* Evergreen Parenting and Immergroen Ouerskap reserve the right to use any or part of the questions or answers in this formum for publications like books or magazines after all biographic details (names, places, dates, specified information that reveals a person's identity) have been changed to protect the identity of the authors.

* All contributions to this forum is without prejudice.